top of page
LitNet se top-bloggers
Gesogte onderskeiding
Vra Desmond Painter: “’n Gesogte vergelyking?” Hy verwys na die openingskoot in sy resensie van Abraham H. de Vries se Die behoue huis....
Crito
Apr 5, 20113 min read
Godsdiens en seksualiteit
Godsdiens is nie iets waarmee ek ‘n probleem het nie. Ek is gelukkig in my geloof. Boonop is ek gevestig in my seksuele uitlewing. Die...
Crito
Mar 29, 20113 min read
'Natasha weet nie van verloor af nie
Shakespeare sê daar is geen kuns wat die gees se konstruksie uit die kontoere van ‘n gesig kan aflei nie. Hy het nie geleef in die tyd...
Crito
Mar 22, 20113 min read
Digters oud en jonk
Dit sou onbehoorlik wees om in hierdie tye tsunami’s sommer so as vergelyking te gebruik, maar dit is omtrent wat die Woordfees pas vir...
Crito
Mar 15, 20115 min read
Ou probleem, nuwe konteks
Na een van die humeurigste weke wat die Afrikaanse letterkunde in baie jare beleef het, het die naweek aangebreek met Breyten Breytenbach...
Crito
Mar 8, 20115 min read
Die onaantasbare gekritiseer
Die ondenkbare het toe gebeur, Maandagoggend in Volksblad. Marietjie Lambrechts skiet ‘n Karel Schoeman-boek af dat daar net warrelende...
Crito
Feb 22, 20113 min read
'n Ander kykie op die geskiedenis
Fransjohan Pretorius se mening in Rapport oor Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars van Max du Preez (dit het vroeg Januarie verskyn)...
Crito
Feb 15, 20113 min read
Klein dingetjies, groot irritasie
My gesin beskuldig my daarvan dat ek té puntenerig is oor klein dingetjies. My verweer is dat as ek nie is nie, wie gaan dan wees? Die...
Crito
Feb 8, 20113 min read
Ondersteun resensiekunde
Die ordening van Boekeblaaie is nie vir my altyd heeltemal verstaanbaar nie. Mens neem aan die redakteur plaas die resensies van die...
Crito
Feb 2, 20115 min read
Vergeet die gedempte toon
Daniel Hugo se pragtige vertaling van Jan Terlouw se Koning van Katoren beweeg tans in my huis van een gretige leser na ‘n ander. Aniel...
Crito
Nov 1, 20103 min read
Skerp kritiek, besadigde toon
So stilletjies, onderaan hierdie week se Boekeblad in Die Burger, verskyn ‘n resensie wat waarskynlik daardie koerant se belangrikste...
Crito
Oct 26, 20103 min read
Geyktheid en stereotipes
Die resensie wat Riette Rust ‘n wyle gelede in Rapport gepubliseer het oor Jeanne Goosen se Plante kan praat het dadelik die aandag...
Crito
Oct 19, 20102 min read
Bewysplase makeer
Wat ek waardeer van Marius Crous se bespreking in Beeld van Nadoodse ondersoek, die debuutdigbundel van Martina Klopper, is die manier...
Crito
Oct 12, 20103 min read
Groot behendigheid
Beeld het niemand minder nie as T.T. Cloete gekry om Johann Lodewyk Marais se Diorama te resenseer. Maar maak dit van Marais ‘n...
Crito
Oct 5, 20104 min read
'n Nuwe hebried en vooroordele
Dis ‘n nuwe hebried wat Rapport Boeke aanbied oor Dan Sleigh se Afstande – iewers tussen artikel en resensie. Die skrywer is Francois...
Crito
Sep 28, 20106 min read
Aucamp oor Krige en Aucamp
Resensies oor nuwe Afrikaanse publikasies is maar skraps vandeesweek. Beeld spog met een oor ‘n boek oor Mathys Roets. Volksblad het, te...
Crito
Sep 21, 20103 min read
Welkom, Cilliers van der Berg
Wie is Cilliers van der Berg? Volksblad dui soms by boekresensies aan wat die resensent se nering of status is, maar by Van der Berg se...
Crito
Sep 15, 20104 min read
Iets om na uit te sien
Miskien moet ek dit nie te hardop sê nie, maar ek begin nou uitsien na Jeanette Ferreira se resensies. Dit is bedrieglik eenvoudig...
Crito
Sep 7, 20105 min read
Die groot kanonne
Is daar iets soos ‘n metaboodskap? Ek vermoed so – ek bespeur een in Die Burger en Beeld se keuse van resensente vir Dirk Winterbach se...
Crito
Aug 31, 20103 min read
Vertalers en lesers
Op reis in die verre vreemde loop ek my in ‘n rugby-oomblik vas (“use it or loose it”). Ek dog nog ek kry Beeld se boekresensies op die...
Crito
Aug 10, 20103 min read
bottom of page
.png)



