UitmelkbosSep 9, 20213 minDIT WAS WEER LEKKERIronies genoeg moes ons ons laaste vuurtjie op Dinsdagaand 7 September in die agterste lapa aansteek en styf teen die muur skuil teen ‘n...
UitmelkbosDec 3, 20183 minJAARBRIEF UIT MELKBOSLiewe vriende Desember is hier. Tyd vir die jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand vir die jaar 2018. Dit kon ‘n jaar van sombere nuus...
UitmelkbosNov 30, 20183 min‘N VRIENDIN DUISENDOp haar bereiking van die Bybelse baken van 70 jaar, het ek deur my albums gesif vir ‘n foto van ons gewese Bloemfonteinse buurvrou...
UitmelkbosNov 18, 20174 minOP TOKKIE SE SPOREHertzogstraat 5. Amper so warm soos op 31 Desember 1966, ons troudag. So het Bultfontein Sondag 12 November vir ons gevoel. Ons het op...
UitmelkbosNov 15, 20173 min‘N NAWEEK IN BLOEMFONTEINTokkie en Oom Gert (Herman le Roux se foto). Toe ons ons geliefde ou stad Bloemfontein op die N1 nader, sak my moed in my skoene. Die...
UitmelkbosOct 3, 20163 minBLIK VOL KLIPPEWyle Fred Schnetler, meesterlik op die gebied van motors en musiek, het die pikante gewoonte gehad om vir vriende op bakenverjaardae CD’s...
UitmelkbosMar 30, 20164 minVREUGDE VAN WEERSIENSTokkie en Mariette van Manen; Tokkie en broer Cules. Die vreugde van weersiens. Dié het ek en Tokkie Saterdag by ons “baken-laureus”-fees...
UitmelkbosMar 28, 20163 minANNUS BAKEN-LAUREUSOns feestent op ons gras voor die huis. ‘n Nare jaar, weet ons almal, is in Latyn ‘n annus horribilis; ‘n wonderjaar ‘n annus mirabilis....
UitmelkbosMar 12, 20164 min15 MAART 1966Die mooie, jong juffrou. Ben van Rensburg se foto. Aan die nuusfront was 1966 ’n geweldige jaar. Van die grootste koerantstories was die...
UitmelkbosJan 23, 20161 minKAMPIOEN TOT DIE EINDE‘n Jaar of vyf voordat ons paaie in die jare 60 gekruis het het, het my swaer Fanie van Wyk, Tokkie se broer, vir allerlei steratlete van...
UitmelkbosDec 31, 20143 minBABANANGO TOT MELKBOSVandag, net ‘n asemteugie voor die betreding van my 75ste jaar op Saterdag 3 Januarie 2015, blaai ek die vergeelde bladsye van my eie...
UitmelkbosNov 4, 20142 minCAN-CAN SONDER KOUSBANDDie enorme Kloppers op George. ‘n Vrystaatse vriend het die beroemde Bloemfonteinse afdelingswinkel Kloppers die volgende uitsonderlike...