top of page
LitNet se top-bloggers


MELBOS SE EIE DICK
Jare lank het jy van die straat af vir Dick Turpin in sy motorhuis op die hoek van Pelican Parade en Seagullstraat, Melkbos, dag in en...
Uitmelkbos
Feb 10, 20176 min read
WIE MORS WATER?
Van die arme belastingbetalers word sondebokke gemaak in Kaapstad se waterkrisis, skryf ek vandag in ‘n brief aan Die Burger. Die...
Uitmelkbos
Jan 16, 20172 min read


GOUE BRUILOFSLIED
Hoe nader Saterdag 31 Desember kom, des te sentimenteler raak hierdie bruidegom van 50 jaar gelede oor sy bruid, Tokkie. Delf genoeg stof...
Uitmelkbos
Dec 28, 20162 min read


OP VER PAAIE WOORD GEBRING
Gereed vir “huisbesoek”. In Parys was ds. Ockie net vyf dae per maand tuis. Ds.Ockie Raubenheimer (92) se plek in die kerk is nou finaal...
Uitmelkbos
Dec 26, 20164 min read


GESEËNDE KERSFEES
By die Kerswense in vele tale op hierdie “internasionale” kaartjie al die pad uit Spanje van ons Nieman-vriende José Antonio Martínez...
Uitmelkbos
Dec 24, 20161 min read


ENGELTJIE OP DIE DUIN
Daar was eendag twee meisietjies wat elke jaar saam met hul ouers by Willie-se-Baai vakansie gaan hou het. Hulle name was Anna en...
Uitmelkbos
Dec 12, 20162 min read
KOPKRAP OOR KOPPE
Die kuns van die kopskrywer (skrywer van opskrifte) is selfs groter as wat dit dalk lyk. Die uitdaging is nie net om ‘n treffende...
Uitmelkbos
Nov 29, 20163 min read
GESOEK: ‘N BAAS
‘n Towerformule sal dit nie wees nie, ook nie wondermedisyne wat Bokrugby oornag sal regruk nie, maar dit sal ten minste ‘n goeie begin...
Uitmelkbos
Nov 27, 20161 min read


SLIMKOPPE SE SLIM KOPPE
Dit was die week waarin die Doom-doom-inie (Doom-profeet) van Limpopo mense laat proes, die Bokke se vertoning in Florence – Mamma...
Uitmelkbos
Nov 24, 20163 min read
WEDSTRYDPLAN VIR SATERDAG
So speel ‘n span teen Wallis: Jy’s altyd waar die bal is, Jy verdedig soos Jacques Kallis En jy val aan as aan te val is....
Uitmelkbos
Nov 22, 20161 min read
OU “ONE LIGHT”
Bultfontein se eerste straatligte het in 1963 hul buiging gemaak in die straat waar ou “One Light” gewoon het. Hy was die “misipaal” se...
Uitmelkbos
Nov 20, 20163 min read
WIE IS SKULDIG?
‘n Kleuterrympie wat ‘n studenteliedjie geword het, draai in my kop terwyl ek mymer oor outydse kerkbasaars wat al hoe meer deur allerlei...
Uitmelkbos
Nov 19, 20162 min read
DIE PêREL IN JOU OOG
‘n Oog kan sag, teer en liefdevol wees. ‘n Oog kan blits , vuur spoeg en jou deurboor. Sterre skitter in jou oë of onweerswolke pak...
Uitmelkbos
Nov 12, 20162 min read


REGTE KAR VIR PIEKNIEK
Geagte Redakteur ‘n “Netjiese truuk” in die nuwe Mini Countryman is ‘n piekniek-geriefie (tafel of stoel) in die laairuim, lees ek in...
Uitmelkbos
Nov 3, 20162 min read


VROU VIR ELKE SEISOEN
Hannetjie en Tokkie in opgeruimde stemming by ‘n kreefbraai aan die Weskus. “Apples” het haar naam op ‘n speelse manier gekry. Sy het...
Uitmelkbos
Nov 1, 20163 min read


EK EN DIE KAPELANE
BO: Ek en ds. Willem klink ‘n glasie. ONDER LINKS: Ek en ds. Ockie op Melkbos. ONDER REGS: Ek en ds. Henno voor hul huis in Wimbledon....
Uitmelkbos
Oct 31, 20163 min read


AFRIKAANSE PAULUS
Artikel vanoggend in Rapport-Weekliks. Soos die apostel Paulus gereis en geskryf het, het ds. Ockie Raubenheimer in die vreemde gereis en...
Uitmelkbos
Oct 30, 20165 min read
PURGASIE VAN ERGE STOFFASIE
Op Melkbos woon ‘n skugter poe-eet Wat ewe beskeie net HvD heet. Vandag sit ek my verslete versiemaker-keps op. Wat my tot...
Uitmelkbos
Oct 26, 20161 min read
DEUR DIK EN DUN
Niemand wat ek ken, sal so vootvarend wees om ‘n mens oor jou keuse van huweliksmaat en jou getrouheid aan hom/haar aan te vat nie. Ek...
Uitmelkbos
Oct 23, 20163 min read


WIE GAAN WEN?
Pierre Spies op pad na die doellyn. ‘n Voorspelling oor wie Saterdag gaan wen? Sal dit nie waag nie. Die Cheetahs lyk na die...
Uitmelkbos
Oct 21, 20162 min read
bottom of page
.png)