top of page
LitNet se top-bloggers


ENORME SKIP en ‘n klein bootjie
GROTE In “Na verre hawens”, my nuwe boek. wat hopelik volgende week al taamlik wyd beskikbaar sal wees, vertel ek van vaarte met...
Uitmelkbos
Oct 22, 20192 min read
WAAR DIEWE NIE INBREEK EN STEEL NIE
Ek wil graag nog iets vertel van die land Japan wat nou in sy rol as gasheerland vir die grooot rugby as ‘t ware herontdek word, en oor...
Uitmelkbos
Oct 19, 20192 min read


TWEE GLASE VONKELWYN
Met vonkelwyn uit twee MSC-glase (‘n geskenk aan lede van die Seniorsklub op die MSC Musica ) het ek en Tokkie gister die verskyning van...
Uitmelkbos
Oct 17, 20192 min read


SALUUT AAN DIE STAD KOBE
Van die Japanse stad Kobe het rugbyliefhebbers die laaste ruk baie gehoor. Hoe die stad soos ‘n feniks uit die as verrys het, vertel ek...
Uitmelkbos
Oct 15, 20192 min read


SKEPE, VAARTE EN BESTEMMINGS
(Opsomming van nuwe boek van Hennie van Deventer, “Na verre hawens”, wat binnekort op die rak sal wees. ) Die MSC Musica in die hawe van...
Uitmelkbos
Oct 3, 20192 min read
POEDELKAAL TOE AARDE BEWE
Dit gaan maar skud-skud die bult uit as moederaarde oral om jou skielik onbeheersd begin bibber en beef, rukkings kry en rondomtalie...
Uitmelkbos
Oct 1, 20192 min read


KOL-KOL KERK TOE
Konfrontasie! Een van die vreugdes van ‘n vakansie in die bos is die Sondagbesoeke aan die karaktervolle kerkie in die personeeldorp met...
Uitmelkbos
Aug 6, 20193 min read


30 DAE IN WILDEVY 154
Kameelperd-happies. Op ‘n galop is die eerste maand van ons wintervakansie van 2019 verby. Ons begin al vliegtuigroosters kyk. Wil nou...
Uitmelkbos
Jul 20, 20193 min read
EEN AAND 50 JAAR GELEDE
Die media is, tereg, opnuut gaande oor die maanlanding 50 jaar gelede. Op 18 Julie 1969 het ’n totaal onverwante insident op...
Uitmelkbos
Jul 19, 20192 min read


“WUNDERSCHON”
Die Musica voor anker in die Baai van Kotor. Vreemde woorde in vreemde tale – “magnifico” in Italiaans, “imposant” in Frans,...
Uitmelkbos
Jun 12, 20193 min read


SEEROWERKONTREI
Om van die suide af by die Suezkanaal uit te kom, verg versigtige deurgang van seerowerkontrei aan die Somalilandse kus. Dit is waar...
Uitmelkbos
Jun 11, 20194 min read


SEE VAN SAND
Een woord was op almal se lippe van die oomblik af dat die MSC Musica op 26 April 2019 uit Durban weg is op sy driewekelange terugtog na...
Uitmelkbos
Jun 6, 20196 min read


KONING VAN KWINKSLAE 80
Ollie (links) en HvD (regs) in die 60’s aan Die Volksblad se subtafel. Watter staatmaker was hy nie in daardie stoel nie! O liewe magtig,...
Uitmelkbos
Jun 5, 20192 min read


HENNIE, ALIAS GARRY
Cappucinno op die Musica. Waar die Adriatiese kus van Montenegro en Kroasië ons voete op MSC Musica se vaart na Europa met sy natuurskoon...
Uitmelkbos
Jun 1, 20192 min read
RAPPORT SIEN DIE LIG
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Apr 16, 20195 min read


HEEL VOOR DIE BERG OP
Groot van postuur was hy nie; maar ruim van gees en met ‘n geniale verstand. Sy nalatenskap was enorm. In die soeke na ‘n nuwe...
Uitmelkbos
Apr 11, 20193 min read


VIER, NEE VYF, SPYKERS IN DOODKIS
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Apr 9, 20192 min read
DIE LIEWE SNOW GOOSE
In matriek op Volkies in 1957 was Paul Gallico se klassieke werk “The Snow Goose” ‘n geliefde voorgeskrewe boek. Dit was ‘n inspirasie;...
Uitmelkbos
Mar 30, 20192 min read


INK IN DIE ARE
Die drukkersink het soos lanklaas in my are gebruis toe ek en Tokkie die Claassens-kleinseuns, Jacob, Thomas en Christopher, gister met...
Uitmelkbos
Mar 20, 20191 min read
SOUT IN DIE WONDE
Op die storie van die hond – ‘n Engelse bulhond, maaindjoe, nie ‘n boerboel nie – wat ‘n mooi jong vrou in Kaaptad op ‘n denbeeldige...
Uitmelkbos
Mar 14, 20192 min read
bottom of page
.png)



