top of page
LitNet se top-bloggers


VOORBLADFOTO
Reken net: dat ‘n ou koerantestrydros nou 77 jaar oud moet word voordat die eerste keer een van sy foto’s oor die volle 7 kolom op die...
Uitmelkbos
May 23, 20181 min read
Prysenswaardig
Die versoeking was sekerlik groot om te sê dat Die dao van Daan van der Walt net Doppers en filistyne in ’n vreemde gewaad is, maar...
Uitmelkbos
May 22, 20182 min read


GAT-NEUS-WURMS
Dit is weer daardie seisoen van die jaar in die bos wanneer die harige versamelwurms doen wat hulle naam aandui: hulle versamel in ‘n...
Uitmelkbos
May 22, 20182 min read
A NEE A, ASHWIN!
Van dwelm- en bendebetrokkenheid rot rugbyglorie. Rugby was goed vir Ashwin Willemse, en voorheen was hy nie skaam om aan die spel en...
Uitmelkbos
May 21, 20181 min read
“Sharknado” vir Afrikaanse harte
Doodkry is min. Jamie Uys sê ook só. Saal D was nie my laaste staning nie. Maar nou is my geduld ook effe minder met oninteressante...
Uitmelkbos
May 15, 20182 min read


STRIKDAS EN PERELS
Oupa het vanoggend sy rooi strikdassie uit die mottegif gehaal en ouma het ‘n dubbelstring perels uit die kluis opgediep. Ons het ons...
Uitmelkbos
May 11, 20181 min read
Uitmelkbos
Apr 24, 20180 min read


KAMERA-KATASTROFES
Die rampspoedige vlug SA 228 wat op 20 April 1968, gister 50 jaar gelede, met opstyging onder meer weens foutiewe flap-verstellings by...
Uitmelkbos
Apr 21, 20182 min read
WAG EN WAG
Ons sending na Atlantis vir die hernuwing van ons rybewyse begin op die verkeerde voet. Die liewe “Google maps” kry die naam van ‘n...
Uitmelkbos
Apr 18, 20181 min read
VOORBLADNUUS
Saam met my koerant word ‘n hand geskrewe briefie by my huis afgelewer met ‘n onheilspellende mededeling oor ‘n aanval deur vier...
Uitmelkbos
Apr 18, 20181 min read
BALDADIGHEID
Die eweredigheid tussen straf en oortreding is een vna die kernbeginsels van reg en geregtigheid . Geregtigheid kom nie tot reg in die...
Uitmelkbos
Mar 28, 20181 min read
Tweevuis
Kyk, mens kry goeie resensies en jy kry slegte resensies. Dan is daar ook positiewe resensies wat sleg geskryf is, en negatiewe resensies...
Uitmelkbos
Mar 6, 20183 min read
Skraal
Skraal oes van resensies oor nuwe Afrikaanse boeke by Boeke24, nè? Net twee wat ek wil noem. Joan Hambidge s’n oor Cecile Cilliers se...
Uitmelkbos
Mar 1, 20181 min read


‘N PAAR KORRELTJIES
‘n Paar korreltjies uit my praatjie gister by die WAT-Woordpret op Stellenbosch oor die “Kykweer van ‘n kanniedood-koerantman”- die...
Uitmelkbos
Feb 24, 20183 min read


KARIKATUUR-MUUR
Tydsberekening is alles! So sê die wetenskaplikes. So glo die slim mense in die beleggingswêreld. So is dit in jou liefdeslewe. Oral...
Uitmelkbos
Feb 21, 20184 min read


DIE LAASTE AAND
By die ete in die Mount Nelson: Ons, Johan, ons seun, en Mariza, ons skoondogter. Een formaliteit het in my loopbaan oorgebly nadat ek op...
Uitmelkbos
Feb 17, 20183 min read
JACOB EN JAKOB
Soos Woensdag nie Jacob Zuma se dag was nie, was gister nie Jakob van Deventer (njannies my doopnaam!) s’n nie. Albei Jacobs/Jakobs is op...
Uitmelkbos
Feb 16, 20181 min read
Onderweg
In die week waarin president Zuma aangesê is om die speelveld te verlaat, seur dit in die Afrikaanse boekeblaaie steeds oor die kerk,...
Uitmelkbos
Feb 13, 20183 min read
HERMAN EN HENNIE
Laatoes is ʼn versameling indrukke en profielstukke deur die oudkoerantman Hennie van Deventer. In die voorwoord skryf die digter en...
Uitmelkbos
Feb 9, 20181 min read
Van nagwaak tot die sending
’n Vakansie kan ook nie vir ewig duur nie. Terug in die Kaap, en dis nie meer die plek waaroor Sonja Herholdt so sielsverheffend gesing...
Uitmelkbos
Feb 7, 20183 min read
bottom of page
.png)



