top of page
LitNet se top-bloggers
Volpunte!
Die Giliomee-resensie is informatief en indringend - die soort pitkos wat 'n leser graag op 'n Sondag wil hê. Jy kry konteks en tekstuur,...
Crito
Dec 14, 20081 min read
Â
Â
Uiteindelik - vreugde by Die Burger se Boekeblad
Dit wys jou, nè, dit wys jou. ‘n Goeie resensie maak ‘n Boekeblad. En dit laat jou wonder hoekom die ander resensies op dieselfde blad so...
Crito
Dec 9, 20082 min read
Â
Â
Rapport: Die uitsondering wat die reël bewys
Haar Boekeblad is afgestaan aan 'n "gift guide" vir diegene wat boeke vir kinders wil koop hierdie Kersseisoen. 'n Aftellys van die beste...
Crito
Dec 8, 20081 min read
Â
Â
Volksblad kom ook in die kraal
Maandag het die Kersseisoen amptelik begin. Nou, het ek gedink, gaan die Afrikaanse oggendkoerante se boekeblaaie barstens vol resensies...
Crito
Dec 2, 20083 min read
Â
Â
In die skadu van Loftus
Daar is op hierdie gawe Sondag twee resensies te lese van die digter Loftus Marais se debuut, geskryf deur twee ouerliede van die...
Crito
Nov 30, 20082 min read
Â
Â
Toekoms van Afrikaanse resensies
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.
Crito
Nov 29, 20081 min read
Â
Â
Resensente in die visier
Wie resenseer die resensente? Niemand nie. Almal mor, met nou en dan ‘n uitbarsting. Soos nou tussen Joan Hambidge en Charl-Pierre Naude....
Crito
Nov 26, 20083 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



