Kyk ek rook oor die algemeen baie, so caron ñ week, (dit is nou naweke uitgesluit)
Maar anyway ek het agtergekom dat blog dalk net sleg vir my gesondhied mag wees, want as ek blog en lees dan rook ek uitermatig baie, so 17 smokes van so 7 uur af, is dit normaal? HAHAHA,
Ek sweer ek gaan nog dooi van die blog en baie rook, maar dis okay, dan blog ek maar met ñ suurstof maskertjie hehehe.
Comments