top of page
  • Charlsiebunsewoordeindiewind

Naglied

NAGLIED

Ek wil my naglied vir hou sing, saans as jy in jou bed lê, ek wil my naglied vir jou sing oor als wat ek nie vir jou kan sê My drome word verwesenlik in jou, my siel wil saamgroei snoesig in jou hande toegevou,dit is als deel van my Naglied,vir jou. As ek jou weer sien sal ek jou sê, van die monsters binne my en hoe hulle woed en stry en nie wil gan lê. My Naglied vir jou is saggies en soet,my Naglied vir jou is diep en seer. Deur die wind,deur die reën sing ek my naglied vir jou, en vir God dat Hy ons om hemelsnaam sal seën. Dan verander my Naglied vir jou in ñ treurmare, want ek wonder steeds oor daai een keer toe jy trou sweer en die monsters in my wonder, waneer sê jy dit weer. © Charlsiebun

6 views

Recent Posts

See All

Autumn Hearts

Autumn Hearts. Lay down your heart for me, on this dark back alley street, lay down your heart for me on the N1. I hear the people murmur and the strangers scream but still, I walk down the long roa

Hartlike Anargie

Hartlike Anargie My woorde rol oor die prinses van my hart, sy wat saans in my drome dans soos ? ballerina, sy wat in my hart se bloed swem, ritmies, grasieus met elke pomp. Kom ons gaan na die

As jy my nou BEVOK wil he

Dan vok jy my nou rond, ek sit en wag rond vir niemand nie, nie eers vir jou nie, i am not to be crossed, fucked with or kept waiting.....ongelukkig sal ons altwee dit nou op die harde manier moet lee

Comments


bottom of page