top of page
  • Charlsiebunsewoordeindiewind

Buitekant

Ek wonder hoe pas ek in jou lewe in, kan jy my dan nie sien nie, ek staan bakhand buite in die koue en die reen, BUITEKANT die intrige van die ontmoeting is verby is dit nou net verveeld en roetine wat oorbly, ek weet nie se jy my

0 views

Recent Posts

See All

Autumn Hearts. Lay down your heart for me, on this dark back alley street, lay down your heart for me on the N1. I hear the people murmur and the strangers scream but still, I walk down the long roa

NAGLIED Ek wil my naglied vir hou sing, saans as jy in jou bed lê, ek wil my naglied vir jou sing oor als wat ek nie vir jou kan sê My drome word verwesenlik in jou, my siel wil saamgroei snoesig i

Hartlike Anargie My woorde rol oor die prinses van my hart, sy wat saans in my drome dans soos ? ballerina, sy wat in my hart se bloed swem, ritmies, grasieus met elke pomp. Kom ons gaan na die

bottom of page