top of page
LitNet se top-bloggers


OTJIE MET ‘N C.V.
Kleinseun Christopher(7) kom van die strand af in groot haas om ‘n emmer te kom soek. Steek in die deur vas. Staar na die gedoentetjie op...
Uitmelkbos
Jan 1, 20173 min read


RAAISEL VAN ONS HUWELIK
Presies 50 jaar gelede, op ‘n snikhete Oujaarsdag, 31 Desember 1966, is Jakob Hendrik van Deventer (25) en Gesina Susara van Wyk (20) op...
Uitmelkbos
Dec 31, 20163 min read


GOUE BRUILOFSLIED
Hoe nader Saterdag 31 Desember kom, des te sentimenteler raak hierdie bruidegom van 50 jaar gelede oor sy bruid, Tokkie. Delf genoeg stof...
Uitmelkbos
Dec 28, 20162 min read


OP VER PAAIE WOORD GEBRING
Gereed vir “huisbesoek”. In Parys was ds. Ockie net vyf dae per maand tuis. Ds.Ockie Raubenheimer (92) se plek in die kerk is nou finaal...
Uitmelkbos
Dec 26, 20164 min read


BOBAAS-BUURMAN
Ou kamerade. Toy Vermeulen groet ‘n Bloemfonteinse vriend, Kiepie Herholdt. op sy 90ste verjaardag. Die spore van J.A.J. Toy Vermeulen...
Uitmelkbos
Dec 25, 20163 min read


GESEËNDE KERSFEES
By die Kerswense in vele tale op hierdie “internasionale” kaartjie al die pad uit Spanje van ons Nieman-vriende José Antonio Martínez...
Uitmelkbos
Dec 24, 20161 min read
FANUS DIE KERSBABA
‘n Kersdagstorie van Fanus Rautenbach wat dalk nie so bekend is nie, uit die mond van Danie Botha wat as boekeredakteur saamgewerk het...
Uitmelkbos
Dec 23, 20162 min read


JAAR VAN DRIE BAKENS
Die Jaar van die Drie Bakens. Só sal 2016 in die Van Deventer-annale opgeteken wees. Baken een was HvD se 75. Baken twee Tokkie se 70....
Uitmelkbos
Dec 20, 20163 min read


ENGELTJIE OP DIE DUIN
Daar was eendag twee meisietjies wat elke jaar saam met hul ouers by Willie-se-Baai vakansie gaan hou het. Hulle name was Anna en...
Uitmelkbos
Dec 12, 20162 min read


STOUTE MATRIEKS
Babelaas na Pretoria. Veronderstel in 1957 toe ons klas in matriek was, het sulke dinge soos matriekvakansies, en “Plett Rages” al...
Uitmelkbos
Dec 10, 20164 min read
WENNERS EN VERLOORDERS
En die wenner is …..? Deesdae gebeur dit nogal dikwels in allerlei kompetisies dat die ware wenner op verdienste nie wen nie. Dalk is die...
Uitmelkbos
Dec 4, 20163 min read


RYK EN LEKKER
Gevatte koerantopskrifte en pittige byskrifte by advertensies is naaste bloedfamilie. Dankie aan almal wat op my webblad, op Litnet, op...
Uitmelkbos
Dec 2, 20162 min read
KOPKRAP OOR KOPPE
Die kuns van die kopskrywer (skrywer van opskrifte) is selfs groter as wat dit dalk lyk. Die uitdaging is nie net om ‘n treffende...
Uitmelkbos
Nov 29, 20163 min read
GESOEK: ‘N BAAS
‘n Towerformule sal dit nie wees nie, ook nie wondermedisyne wat Bokrugby oornag sal regruk nie, maar dit sal ten minste ‘n goeie begin...
Uitmelkbos
Nov 27, 20161 min read


SLIMKOPPE SE SLIM KOPPE
Dit was die week waarin die Doom-doom-inie (Doom-profeet) van Limpopo mense laat proes, die Bokke se vertoning in Florence – Mamma...
Uitmelkbos
Nov 24, 20163 min read
WEDSTRYDPLAN VIR SATERDAG
So speel ‘n span teen Wallis: Jy’s altyd waar die bal is, Jy verdedig soos Jacques Kallis En jy val aan as aan te val is....
Uitmelkbos
Nov 22, 20161 min read
OU “ONE LIGHT”
Bultfontein se eerste straatligte het in 1963 hul buiging gemaak in die straat waar ou “One Light” gewoon het. Hy was die “misipaal” se...
Uitmelkbos
Nov 20, 20163 min read
WIE IS SKULDIG?
‘n Kleuterrympie wat ‘n studenteliedjie geword het, draai in my kop terwyl ek mymer oor outydse kerkbasaars wat al hoe meer deur allerlei...
Uitmelkbos
Nov 19, 20162 min read
DIE PêREL IN JOU OOG
‘n Oog kan sag, teer en liefdevol wees. ‘n Oog kan blits , vuur spoeg en jou deurboor. Sterre skitter in jou oë of onweerswolke pak...
Uitmelkbos
Nov 12, 20162 min read


REGTE KAR VIR PIEKNIEK
Geagte Redakteur ‘n “Netjiese truuk” in die nuwe Mini Countryman is ‘n piekniek-geriefie (tafel of stoel) in die laairuim, lees ek in...
Uitmelkbos
Nov 3, 20162 min read
bottom of page
.png)



