top of page
LitNet se top-bloggers
Voorkennis
Soms lees ’n mens lekkerder aan ’n resensie as jy reeds die boek onder bespreking self gelees het. Dan word die lees van die resensie ’n...
Uitmelkbos
May 9, 20172 min read


KOERANT-KAPELAAN
Ds. Johan Lombaard by my 50ste in Van Schoorstraat,. Bloemfontein. In die glase is … water!< Die kapelaan van die Volksblad – so het ek...
Uitmelkbos
May 9, 20172 min read


NET HIER BYT ONS VAS!
Op Melkbos se stoep – 20 jaar gelede. “Van die stoep, oor my grasperk, oor die sand, in die see. En dit ‘n skrale 30 km van die hartjie...
Uitmelkbos
May 7, 20174 min read


VYFTIEN BOTTELS BRANDEWYN
Die enorme koek. Die meisietjies is Mariëtte Brummer (4) en Elindi van Rensburg (5), bure se dogters. Gesondheid! So kon jy iemand...
Uitmelkbos
Apr 28, 20173 min read
Nog Camino
Dis vir Crito nogal beklemmend om te sien hoe die Camino-boeke van Erns Grundling (Elders) en Pienkes du Plessis (Ons Camino) resensente...
Uitmelkbos
Apr 26, 20172 min read


TWEE TAMAAIES IN TANDEM
‘n Bruidegom loer nie met ‘n begeerlike oog vir ‘n ander meisie nie. Jy voel half skuldig, of jy so ‘n nare, ontroue vent is, as jy van...
Uitmelkbos
Apr 25, 20173 min read


DRIE MAAL IS “SKEEPSREG”!
Drie maal is skeepsreg. So lui die spreekwoord. Wel, ek en Tokkie het nou drie maal goue bruilof gevier. Wat die begrip “skeepsreg” in...
Uitmelkbos
Apr 24, 20172 min read
Weergaloos
Wanneer kan mens vir ’n resensie kwaad word? Crito is ’n geduldige leser, maar afgelope Sondag het Herman Jansen dit wel deeglik reggekry...
Uitmelkbos
Apr 19, 20172 min read


Iets WAT-wonders
Die Claassens-broers danig in hul skik met hul sertifikate. Die Afrikaanse woordeskat bestaan uit een miljoen woorde waarvan die...
Uitmelkbos
Apr 15, 20173 min read


WEDEROM, PROF. CHRIS!
Christopher, Thomas en Jacob in prof. Chris se kantoor. Links staan die gids, Trace Adamo. Geen Standard & Poor kan hierdie “status” van...
Uitmelkbos
Apr 13, 20174 min read
Verskille
Die hemelsbreë verskil tussen resensies van literêre werke en ligter leesstof word pragtig belig in die twee besprekings van...
Uitmelkbos
Apr 11, 20172 min read


ALTYD IETS NUUTS UIT DIE BOS
Beelde van Maartvakansie: Tande-meneer by Tarlehoet, volwasse mierleeu en feesmaal naby Skukuza-gholfklub. Ons luiperds het nou name:...
Uitmelkbos
Apr 6, 20173 min read
Ou skool
Net twee resensies van die afgelope week trek my aandag. Cas van Rensburg s’n oor Eindspel (Boeke24) die nuwe roman deur Wilna...
Uitmelkbos
Apr 4, 20172 min read
ONS BEROEMDSTE GAS
Het Lady Diana ooit in Sabiepark gekuier? Het die Britse “prinses van harte” in haar fleur hier wakker geword met die klokhelder roep van...
Uitmelkbos
Apr 2, 20172 min read


‘H HUISIE VIR ‘N STORIE
As ek ‘n skrywer van storieboeke was, sou ons oornagtuiste in die golwende groen heuwels van Mpumalanga op Machadodorp – deesdae bekend...
Uitmelkbos
Mar 30, 20173 min read
Kolonialisme
Noudat kolonialisme so sekuur in die kollig staan, lees Crito gretig aan nuwe geskiedkundige publlikasies. Resensies van daardie boeke is...
Uitmelkbos
Mar 29, 20173 min read


“KOOS SE GEBOU”
Barnard Beukman, Johanna van Eeden, Herman le Roux en die uwe by “Koos se gebou” op “Hennie se grond”. By my afskeid van Naspers amper 20...
Uitmelkbos
Mar 24, 20174 min read
Ironies of nie
Dis lekker om Louis Esterhuizen as rersensent te herontmoet. In Rapport Boeke neem hy Nathan Trantraal se Alles het niet kom wôd in die...
Uitmelkbos
Mar 23, 20172 min read


VOLBLOED-VOLKIE VIR ALTYD
Formeel, voor Volkies (plus drie “jong” onnies uit ons era). As ek die Volkiematrieks van 60 jaar gelede moes evalueer vir ‘n rapport,...
Uitmelkbos
Mar 22, 20175 min read


EREWAG VAN MOEDER NATUUR
Ons ry onder blareboë deur verby ‘n erewag van bome wat fier in gelid staan in hul seremoniële groen uniforms, kraakvars en blink...
Uitmelkbos
Mar 16, 20173 min read
bottom of page
.png)



