top of page
LitNet se top-bloggers


KOMMOSIE BY DIE KAMPVUUR
Leeu in Sabiepark. Foto: Sabieparkblad. Kommosie by die kampvuur! “Slang!” kreet kleinseun Thomas en spring soos ‘n veer uit sy stoel. ...
Uitmelkbos
Jul 11, 20172 min read
Na smaak
Dis té vroeg in die vakansie om nou betrokke te raak by die ou geseur oor objektief en subjektief. Crito wil maar net sê dat hy met ’n...
Uitmelkbos
Jul 4, 20172 min read


KOEK, KOEK EN …. KOEK
Vos Grey sny die koek. HvD is die assistent. Die tradisionele troukoek maak toenemend plek vir allerlei fênsie konstruksies met...
Uitmelkbos
Jul 4, 20173 min read
KNERTSIE OP KALANTE MET KOLLE
OP al die luiperds wat ek en Tokkie al in Sabiepark raakgeloop het – veral die ene wat haar ewe kontant op ons stoep tuisgemaak het twee...
Uitmelkbos
Jul 1, 20171 min read


O KOEK, SARGE BOURKE!
Toe die agt Kollegemanne – kalwers van 1958 en 1959 – die week in die knusse wildtuinkampie Orpen die Kollegelied met dieselfde passie as...
Uitmelkbos
Jun 30, 20173 min read
Satiries
Satire is ’n genre waar, om Kerry E. Wagner se wyse woorde effens te verdraai, ’n mens maklik verbeelding met intelligensie kan verwar....
Uitmelkbos
Jun 28, 20172 min read


LAATOES UIT MELKBOS
Scoops en skandes – my eerste boek. 24 jaar later kom nou die laaste, Laatoes – kykweer van ‘n kanniedood-koerantman.. Douvoordag more as...
Uitmelkbos
Jun 19, 20173 min read


REIS OM TE ONTHOU
Torings is nog op hul plek. Op 26 Mei 1977, 40 jaar gelede, het ek en Tokkie tot siens gese vir Harvard, tot siens vir vir Cambridge, tot...
Uitmelkbos
Jun 17, 20177 min read


ORPEN, HIER KOM ONS!
Kollegemanne aan’t kuier. Met soveel oorgawe het ek leeus nog nie hoor brul nie. Dit was behoorlik asof al die maanhare van die kontrei...
Uitmelkbos
Jun 15, 20172 min read


Untitled
Kollegemanne aan’t kuier. Met soveel oorgawe het ek leeus nog nie hoor brul nie. Dit was behoorlik asof al die maanhare van die kontrei...
Uitmelkbos
Jun 15, 20172 min read
Hoekom herdrukke geresenseer word
Dit is so dat Crito nie stilstaan by resensies van herdrukke nie. Die lewe is te kort, jy weet. Tog wonder ek soms wat die punt is om...
Uitmelkbos
Jun 13, 20173 min read
Onderbreking
Twee benaderings, een boek. Deborah Steinmair (Rapport Boeke) en Jonathan Amid (Boeke24) bespreek Rudie van Rensburg se Kamikaze. ’n...
Uitmelkbos
Jun 6, 20172 min read


‘N HARDEKOOL TUIMEL
Hierdie Sabiepark-broederskap kom veral in krisistye sterk na vore. Van ware Sabieparkers ervaar jy in moeilike omstandighede ‘n...
Uitmelkbos
Jun 5, 20173 min read


SCOOPS – EN ‘N SKANDE
Susters berig oor Die Volksblad se scoop. Niks is lekkerder vir ‘n koerant as ‘n ordentlike scoop nie. Ai, die louter genot om...
Uitmelkbos
May 30, 20174 min read
Klitsgras en duwweltjies
Net twee resensies wat vandeesweek Crito se aandag getrek het. Joan Hambidge (oor Pieter Fourie se Knapsekêrels) en Jean Oosthuizen (oor...
Uitmelkbos
May 30, 20172 min read
MOENIE SO MORS NIE!
Kinders, moenie in die water mors nie, die ou mense wil dit drink. So het ons in die dae van my jonkheid gesing. Party het ondeund...
Uitmelkbos
May 25, 20172 min read
Vriendelik
Mei. Die maand waarin boekeblaaaie lyk asof die afgelope maande min nuuts by uitgewers opgelewer het. Vandeesweek se hoofresensies Is ’n...
Uitmelkbos
May 22, 20172 min read


“FELISITASIES”
Jannie Zaaiman, sy vrou, Marina en twee van hul kinders was vroeg in die nuwe millennium in ‘n kapingsdrama. Hulle het wonder bo wonder...
Uitmelkbos
May 16, 20174 min read
OUPA SE AS
Alle as is níé altyd net verbrande hout nie. Een soort word by krematoriums uit van die goedkoper soorte doodskiste plus hul inhoud...
Uitmelkbos
May 16, 20173 min read


O TOG, ‘N HOELA-HEUP!
Pas op vir daai heupies, Shakira! Vanoggend in my eie bed op Melkbos wakker geword. Tokkie het vir my koffie en Die Burger gebring. Niks...
Uitmelkbos
May 11, 20173 min read
bottom of page
.png)



