top of page
  • Uitmelkbos

KNERTSIE OP KALANTE MET KOLLE

OP al die luiperds wat ek en Tokkie al in Sabiepark raakgeloop het – veral die ene wat haar ewe kontant op ons stoep tuisgemaak het twee jaar gelede – drink ek vandag ‘n knertsie Wild Africalikeur in die bladsye van Beeld. Lees saam by:

http://www.netwerk24.com/Ontspan/Leef/jou-storie-n-knertsie-op-die-luiperds-20170701

#hennievanndeventer #luiperds #Sabiepark

0 views

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page