top of page
LitNet se top-bloggers
Daardie bloemlesing
Crito se orgaan vir die metafisika is nie so goed ontwikkel nie. ’n Bloemlesing soos Cas Vos se Die mooiste Afrikaanse Christelike...
Uitmelkbos
Sep 20, 20172 min read


EK WAS DAAR!
Van die gedenkwaardigste oomblikke in Bok-rugby op SA velde het voor my oë afgespeel, vertel ek in ‘n hoofstuk oor Murrayfield en daarna....
Uitmelkbos
Sep 19, 20172 min read
DIE GEGONS VAN ONHEIL
Blou Maandag is vir die Van Deventers altyd die dag wanneer hulle tuiskom ná ‘n vakansie. Maak nie saak watter dag van die week dit is...
Uitmelkbos
Sep 7, 20172 min read
Die ewige raaisel
Dis ’n ongemaklike gevoel van ironie wat mens ervaar wanneer jy Johann Rossouw se bespreking van Karel Schoeman se Slot van die dag en...
Uitmelkbos
Sep 6, 20173 min read


WINTERVAKANSIE 2017
Foto van die vakansie. Geneem deur Organ Ongeni. Nog 75 salige dae op ons kerfstok geplaas in Sabiepark hierdie winter. Kan amper sê:...
Uitmelkbos
Sep 2, 20173 min read


KANNIEDOOD-KOERANTMAN
Hierdie Hennie van Deventer-ou moes beslis ‘n koerantman gewees het” – kollega Sarel Venter se kommentaar ná ‘n vinnige koekeloer na die...
Uitmelkbos
Aug 31, 20173 min read
Briljant
Crito kry tot in sy murg lekker wanneer ’n resensie soos dié van Jean Meiring oor Eben Venter se Groen soos die hemel daarbo (Netwerk24)...
Uitmelkbos
Aug 30, 20172 min read


ORGAN SE FOTO
Mense wat Sabiepark se piekniekplek ken, sal seker nie verbaas wees nie dat daardie seer geliefde stukkie grond aan die Sabierivier in my...
Uitmelkbos
Aug 23, 20173 min read
Van Smuts tot Scholtz
Nou goed, terug op Afrika-bodem. En die eerste resensie wat Crito lees, is een oor Jan Smuts: Van boerseun tot wêreldverhoog (Rapport...
Uitmelkbos
Aug 23, 20173 min read


KLINK ‘N OTTERMAKLOTTERTJIE!
Lorinda se otters. Die Krugerwildtuin bestaan natuurlik uit veel-veel meer as net die Vyf Grotes, algemeen bekend as die Groot Vyf. In...
Uitmelkbos
Aug 16, 20173 min read
Verposing
Groot verskoning, my aandag is op die oomblik nie by resensies oor Afrikaanse literêre werke nie, maar by Salzburg en die wonderlike...
Uitmelkbos
Aug 15, 20171 min read


ROTS-BALLERINAS
Het wel self al in die Krugerwildtuin een gesien wat stil soos ‘n standbeeld op ‘n padpredikant langs die besige H4-1-teerpad tussen...
Uitmelkbos
Aug 5, 20173 min read


JUWEEL VAN DIE KRUGER
Pas terug van ‘n tweede besoek, is ek nog te meer in vervoering met die unieke boskamp naby Mopanie as met die ontdekking daarvan verlede...
Uitmelkbos
Aug 3, 20172 min read
Die mens agter die boek
Al reisende probeer Crito tred hou met Afrikaanse resensies. Hier langs die Seine is dit eerder die lang, eensame skaduwees wat boei as...
Uitmelkbos
Aug 2, 20173 min read


‘N BOKKIE SE LEED
Twee leeumannetjies, vyf hiënas, vyf njalabulle en vier koedoebulle het om die beurt so saam-saam langs die pad opgeduik. Ons is ook...
Uitmelkbos
Jul 28, 20172 min read


DRIE DROOMKAMPE
Boulders tussen die rotskoppies. Die drie wildtuinkampe wat van almal dalk die heel diepste in my hart gekruip het, is die natuurskone...
Uitmelkbos
Jul 21, 20174 min read
Rykdom
LitNet het die afgelope week gesorg vir ’n “embarrassment of riches” op hul resensie-uithoekie. Die soort oorvloed wat Crito ’n paar...
Uitmelkbos
Jul 19, 20173 min read


TYD VAN KOM EN TYD VAN GAAN
Braai vir oulaas. Wederom, wederom -so groet ons vrolik by die tyd van kom; maar dan kom weer die tyd van gaan, blink in die oog ‘n...
Uitmelkbos
Jul 15, 20172 min read


NOU IS EK ALLEEN …
Wyle Valentine Weigl. Van al die droewige stories van ontreddering en verlies in die onlangse Knysnabrande is die verhaal van...
Uitmelkbos
Jul 12, 20172 min read
So reguit as kan kom
Na maande van redelik voorspelbare resensies, kom daar skielik ‘n paar wat nadere ondersoek verdien. Die belangrikste is sekerlik Tom...
Uitmelkbos
Jul 12, 20173 min read
bottom of page
.png)



