top of page
LitNet se top-bloggers


LIEWE GEMEENTE
Wandeling op die strand. Tienie Zeeman en HvD . Vreemd om ná 25 jaar jou ou gemeente Berg-en-Dal in Bloemfontein te besoek en, ná ‘n...
Uitmelkbos
Nov 16, 20173 min read


‘N NAWEEK IN BLOEMFONTEIN
Tokkie en Oom Gert (Herman le Roux se foto). Toe ons ons geliefde ou stad Bloemfontein op die N1 nader, sak my moed in my skoene. Die...
Uitmelkbos
Nov 15, 20173 min read
Slordig
Crito sit in die vreemde en sukkel om sin te maak uit die worpelinge van die internet. Ek lees Cas van Rensburg se resensie (vir Boeke24)...
Uitmelkbos
Nov 15, 20172 min read


GEDAGTES OP GOUE VLEUELS
SEWE REDAKTEURS – HvD, Johan de Wet, Paul Marais, Jonathan Crowther, Ainsley Moos, Johanna van Eeden, Gert Coetzee (huidige redakteur)....
Uitmelkbos
Nov 14, 20173 min read
GELUK, PROF. CHRIS!
Prof. Chris Barnard sou vandag 95 jaar oud gewees het. Oor minder as ‘n maand word sy eerste hartoorplanting gedenk – op 3 Desember 1967...
Uitmelkbos
Nov 8, 20174 min read
Vir die uitknip
Wat is ’n goeie resensie, wonder Crito. Is dit een wat jou twee dae ná die lees steeds laat nadink? Is dit een wat jou die volgende dag...
Uitmelkbos
Nov 7, 20173 min read


STORIE WAT DIE TERT VAT
Wanneer Volksblad-veterane van vorige dekades die naweek in Bloemfontein saamtrek, gaan sekerlik goed nostalgies geraak word. ‘n...
Uitmelkbos
Nov 6, 20172 min read


SO ONTHOU EK HULLE
Ons subtafel in die vroeë 60’s. Hoofsub is Jaap Steyn. By hom, staan Wiets Beukes. Dan sit ek (wat Jaap opgevolg het) en Willie Kühn....
Uitmelkbos
Nov 3, 20176 min read
In ‘n tyd van moord
’n Week soos hierdie, waarin die aandag op moord en doodslag is (én op Jacques Pauw se boek), is ’n groot toets vir enige resensent....
Uitmelkbos
Nov 1, 20172 min read


OOK GEMOLESTEER
Die woordjie TE verswak dikwels ‘n goeie saak. Dit weet ons mos almal. Verskoon my, dames, maar die kampanje teen mans se aanstootlikhede...
Uitmelkbos
Oct 27, 20171 min read
NOMMER TWEE
Die liewe Vader behoed dit, maar kom ons veronderstel die gevreesde dag zero breek aan in Maart 2018 of selfs vroeër dat die damme...
Uitmelkbos
Oct 24, 20172 min read
KORREL VIR KORREL
Ek pluk as’t ware die stories uit die wingerde waardeur ek gewandel het. Die mooi uitdrukking kom uit die Soutpanbergse streekblad Die...
Uitmelkbos
Oct 20, 20173 min read
Substansie
Hierdie Crito gaan nie die fout maak om ’n resensie te skryf in plaas van ’n ontleding van resensies te maak nie. Ek het Gespreksgenoot,...
Uitmelkbos
Oct 19, 20173 min read


MANNE EN DIE “KWIENS”
Mej. Wereld van 1990 toring oor die Van Deventers, Hennie en Tokkie. Dis mos maar van ons mansmense: spog graag oor die mooi meisies wat...
Uitmelkbos
Oct 17, 20173 min read


KAAPSTAD ‘N SPOOKSTAD?
Het die tyd nie aangebreek om toeriste te ontmoedig om Kaap toe te kom nie? Kan konferensies en sportbyeenkomste maar onbelemmerd...
Uitmelkbos
Oct 12, 20173 min read


ODE AAN BUFFELSBAAI
Die VanD’s op Buffelsbaai – ‘n herbesoek. Buffelsbaai is ongetwyfeld die skilderagtigste, heerlikste strandoord wat ek ken. Die Van...
Uitmelkbos
Oct 11, 20173 min read
Begin met die slot
Crito vergewe Cas van Rensburg vir die gebruik van ’n skitterende inleidende sin vir sy slotopmerking in sy resensie van Karel Schoeman...
Uitmelkbos
Oct 11, 20172 min read


TYD VIR VONKELWYN
20 Jaar gelede: Ton Vosloo oorhandig die Phil Webermedalje aan my. Met 2017 volstoom afdraande na die einde toe, tref dit my nogal...
Uitmelkbos
Oct 9, 20172 min read


OUPA VOOR PAALTJIES
Neville, Daan en HvD met ons pette. “Hier het Oupa krieket gespeel.” Die brokkie was veral bedoel vir die ore van die 13-jarige tweeling...
Uitmelkbos
Oct 3, 20173 min read
Sonder geesdrif
Crito steur hom nie aan rubrieke nie, maar wanneer rubriekskrywers blitsresensies inkorporeer in hul skrywes, kan mens dit nie ignoreer...
Uitmelkbos
Oct 3, 20172 min read
bottom of page
.png)



