top of page
LitNet se top-bloggers
Klein flaters
Soms wanneer ek ’n resensie deur Joan Hambidge lees, wens ek ek kon oorkant haar lessenaar gesit het terwyl sy die resensie gesit en tik...
Crito
Feb 4, 20212 min read
Â
Â


Soveel vrae
Kon ek die jaar maar met swier begin, Willem Kloos-geluide maak, en siedaar! Dit geluk nie. Waarheen is al die prikkelende, ondeunde...
Crito
Jan 26, 20214 min read
Â
Â
Spoke
Jeugboeke skep probleme. Vir uitgewers, vir skrywers, vir resensente. Die spook wat op hierdie gebied loop, is dié van die pedagogiek....
Crito
Dec 10, 20203 min read
Â
Â
Sekerheid
Aangename weersiens van twee gerekende resensente: Sonja Loots en Rachelle Greeff. Sonja Loots se resensie in Rapport kry reg wat JB Roux...
Crito
Dec 3, 20202 min read
Â
Â
Uit vier hoeke
Willem Anker se Skepsel het ’n baie interessante vlaag resensies uitgelok. Groots opgesette romans soos dié het die manier om...
Crito
Nov 26, 20203 min read
Â
Â
Een woord
Een woord is genoeg om ’n resensie wat ’n boek aanprys, in ’n heeltemal ander sleutel te plaas. DÃt is wat gebeur met Jean Meiring se...
Crito
Nov 11, 20203 min read
Â
Â
Grade van verskil
Hier op ons werf, by SêNet-briewe, verskyn ’n brief deur Estelle Venter, wat dikwels Crito voor stok kry. Sy het meestal reg, en hierdie...
Crito
Nov 1, 20202 min read
Â
Â
Vreugde groot
Na ek verneem is daar van tyd tot tyd kursusse wat aangebied word oor resensies. PEN Afrikaans het betreklik onlangs een gehad. Ek weet...
Crito
Oct 28, 20203 min read
Â
Â
Die taal wat ons lees
Jean Meiring maak dit nie vir mens maklik nie. Mens moet sy resensies stiplees. Hy hou daarvan om presies die regte woorde te gebruik, en...
Crito
Oct 7, 20202 min read
Â
Â
Vers en tegniek
Dit was ’n goeie draai om te maak, die ene van die uwe by Versindaba. Nog geen kans dat ek ’n verbete poësieleser sal word nie, maar ek...
Crito
Sep 28, 20205 min read
Â
Â
Algaande leert men
Jonathan Amid reageer op Facebook op my teregwysing aan hom oor sy resensie van Toe ons oneindig was, deur Zelda Bezuidenhout. Hy skryf:...
Crito
Sep 8, 20201 min read
Â
Â
Hou moed
Twee goeies, twee vrottes. Die twee goeies kom van Rapport Boeke, naamlik Annelise Erasmus se bespreking van Bruidzilla, deur Marion...
Crito
Sep 7, 20203 min read
Â
Â
Die realiteite
I. In die diep nag, wanneer mens se gewete met jou begin speletjies speel, dink ek dikwels na oor my gebrek aan geesdrif vir baie dinge....
Crito
Aug 31, 20208 min read
Â
Â
Verspeelde kans
Ek is gevra hoekom ek nie ook aandag gee aan Klyntji se resensies nie. Het ’n draai by www.klyntji.com gaan maak. Baie beïndruk. Een...
Crito
Jul 30, 20202 min read
Â
Â
Geduld
Bientang, deur Jolyn Phillips. Resensie: Hein Viljoen. (Rapport Boeke) Dis nou die soort resensie wat my dadelik nuuskierig maak, ’n nota...
Crito
Jul 29, 20202 min read
Â
Â
Grendelgedagtes
’n Vinnige mea culpa. Covid-19 mors met die oemf van die lewe. Crito se aandag is afleibaar, en die kritiese oog vir resensies lees het...
Crito
Jul 8, 20202 min read
Â
Â
Lekker onseker
Swart swaan, deur Wilken Calitz. Resensie: Willie Burger. (Boeke24) Eintlik ’n lekker resensie. Willie Burger gooi sy draaie deur inhoud...
Crito
Jun 17, 20201 min read
Â
Â
Reaksie en teenreaksie
Jeanne Goosen - ’n Lewe vol sinne, deur Petrovna Metelerkamp. Resensie: Joan Hambdge (Boeke24) Jeanne Goosen - ’n Lewe vol sinne, deur...
Crito
May 19, 20205 min read
Â
Â
Grendel-ennui
Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels: Koffietafelboek vir ganjamense en ander fragmentlesers, deur Kleinboer....
Crito
May 7, 20202 min read
Â
Â
Resensies in stiltetyd
Luistervink: 13 stories, deur Madré Marais. Resensent: Rachelle Greeff. (Rapport Boeke) Kortverhaalbundels stel spesiale eise aan...
Crito
Apr 22, 20203 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



