top of page
LitNet se top-bloggers
Bibliobibuli
Word julle ook so speuls wanneer julle ’n opskrif lees soos Dekonstruksie as gebundelde terrorisme? Hou my vas skatlam, of ek kom ’n ding...
Crito
Oct 6, 20215 min read
4 views
Om te doleer of nie
Die nuwe woord wat ons vandag leer, liewe broers en susters, is doleer. Dis ’n woord wat só diep in die grein van onse mense vas is, dat...
Crito
Sep 16, 20215 min read
9 views
Die ja maar tango
O, ek sou wat wou gee om nou Joan Hambidge te wees! Not. Sondag in Rapport spreek Hein Viljoen die seën uit oor twee bundels, Konfessies,...
Crito
Aug 5, 20215 min read
15 views
Vir Joe D
Ek veronderstel mens kan hom ’n pêl noem, Joe D, wat soms saam met my man gholf speel. Joe is natuurlik nie sy regte naam nie, nie dat...
Crito
Jul 29, 20213 min read
9 views
'n Ander tyd
Wat bly oor? Die skalkse oog, die woorde wat boor aan die fasade van ons vlietende kultuur? Hoe kan mens jou ou gewoontes aan die lewe...
Crito
Jul 22, 20213 min read
3 views
Veg voort
Verre sy dit van my om ’n unieke dialektiek te postuleer, julle weet, maar ek voel nou só deur diepe dankbaarheid oorweldig dat ek my...
Crito
Jun 30, 20214 min read
6 views


Die dieptes in
Die groot Chinese krygsfilosoof Lao-Tzu het geskryf dat as mens net ligweg betrokke raak by ’n oorlog, jy die gevaar loop om al jou...
Crito
Jun 10, 20214 min read
5 views
Af en op
Vandag se mymering, liewe broeders en susters, begin op ’n lae noot, bou dan op tot ’n majeure gevoelsontlading, en verstil dan in ons...
Crito
Jun 3, 20214 min read
7 views
Skinner, verdigsel en die GJ
Dis nie vir my moeilik om te praat oor die literêre figure wat ek aantreklik gevind het nie. Ek hou van die belese manne. Maningi. Ek was...
Crito
May 19, 20215 min read
5 views
Die leeservaring as plons
Nee herder, die ondenkbare het somehow gebeur. My ghoeroe, my toorts deur die kosmiese debris van die moderne literêre lewe, het my soos...
Crito
May 13, 20214 min read
4 views
Apologie aan Willie Burger
Die sondes van die moeders … Crito skuld prof Willie Burger ’n verskoning. Crito se bewering verlede jaar dat Renée Rautenbach Conradie...
Crito
May 12, 20211 min read
13 views
Verstaan jy?
Ek gryp graag vandag terug, liewe broeders en susters, na ’n teksvers uit die verre verlede. Die van julle wat by is, sal weet dit kom...
Crito
May 6, 20213 min read
10 views
Enig in sy soort
O ek laaw dit om Crito te wees. In Afrikaans nogal. Die polisietaal en verdrukkerstaal van weleer, maar nie meer nie. Dis nou die taal...
Crito
Apr 14, 20214 min read
5 views
Wat die ref weet
As dit by louere kom, het ek hulle. Veral op die gebied van skeidsregters. Ek het in die dae toe ek saam met my eks rugby gekyk het al...
Crito
Apr 8, 20214 min read
5 views
Aangespreek
Dit is skynbaar ons lot in die lewe om dinge te herhaal. Hier staan ons nou weer voor ’n monumentale aakligheid. Of aaklighede. Dertig...
Crito
Mar 30, 20214 min read
6 views
Geprikkel
Ek wil ’n wekroep uitstuur oor hierdie land van ons. Waar is vandag se Fij van Rensburg? Waar is Aksie Morele Standaarde? Moet ons...
Crito
Mar 17, 20213 min read
26 views
Gaan Groot
Die vet weet, ek steier van gevoelens van déjà vu wat my uit alle rigtings tref. Die ergste is die gezoem rondom Harry en Meghan, wat...
Crito
Mar 11, 20213 min read
6 views
Quid agis, dude!
Die gode sy gedank vir die juriste. Terwyl ons skrander verteenwoordigers in die parlement besin oor die vlindergedagtes van die openbare...
Crito
Mar 2, 20214 min read
8 views
Hoe om van Jacob Zuma en Karel Klitsgras te vergeet
Liewe broeders en susters, julle kan my nie sien nie, maar ek kan julle verseker, hier voor die rekenaar sit ’n ontnugterde mens. Langs...
Crito
Feb 25, 20214 min read
6 views
Skerpste
Annelise Erasmus is die mees gewikste resensent wat in die afgelope jaar oor nuwe Afrikaanse boeke geskryf het. Sy het die beste oog in...
Crito
Feb 10, 20212 min read
8 views
bottom of page