top of page
  • Uitmelkbos

WIELE VAN DIE 50’s

Ai, die wiele van die 50’s en die 60’s was darem nie sommer sulke hierjy-karretjies nie.

Iemand het vir my die skakel hieronder gestuur na ‘n nostalgiese terugblik op goue jare en wonderlike karre.

Ek beveel dit graag aan vir elke motor-entoesias.

Die boodskappie is soos ek dit ontvang het, in zijn originele Ingels.

Someone did an terrific job putting this together and with music to boot. At the very end of the video, you’ll hear the song ‘Thunder Road’ sung by the star of the movie for which it was the theme. Not uncommon, except this is the only song ever recorded by Robert Mitchum.

Turn up your volume …


0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page