Werksoek
- Chopstix
- Aug 21, 2012
- 1 min read
Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop soos volg:
Omie: “More boet, waarheen is jy op pad?”
Outjie: “Mmmmmore ooooom, eeeek iiiiis oooop pppppad nnnnna Pppppprettttoria”
Omie: Dink by himself …. O kak, dit gaan ‘n lang pad wees, maar vra toe maar beleefd: “Wat gaan jy daar doen?”
Outjie: “Gggggggaaan vvvvir ‘n oooonderhhhhoud, oooooom”
Omie: “By watter firma?”
Outjie: “Dddddie SsssssAUK, oooooom”
Omie: “Dit klink goed, vir watter posisie?”
Outjie: “ ’nnn nnnnnnuuuus lllleser, ooooom”
Omie: Effe uit die veld geslaan: “En dink jy jy staan ‘n goeie kans om die werk te kry boet?”
Outjie: ‘Nnnnnneee ooooom”
Omie: “Maar hoekom nie?”
....................
Outjie: “Wwwwwant eeeeek iiiiiis mmmmmos fffffffffokken
Wwwwwiiiitttt!
Comments