'n Stad in Colorado in die VSA het hierdie murse publieke swembad.
Die swembad word blykbaar aan die einde van die somer gesluit, en dan leeggetap en oorgeverf of whatever mens doen met 'n swembad.
Op die laaste dag van die seisoen kan mense hulle honde bring om te kom swem vir die dag.
Kyk net watse pret het almal!
- Chomsetussenbetragtings
Comments