top of page
  • Chomsetussenbetragtings

WAARSKUWING! 'n BAIE lelike woord gaan binnekort in jou kop inspring!

Jammer mense, as ek iemand hierdeur aanstoot gee! Dit was net eenvoudig te snaaks om nie met julle te deel nie. Ek het eers gedink dit is weer een of ander siek aap wat hierdie so ge-photoshop het, maar ek het die adres in die browser ingetik (met moeite, hy's lank!), en dis sowaar die waarheid! DUIDELIK werk daar geen Afrikaanssprekendes by NASA nie!


1 view

Recent Posts

See All

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte gemaak is, dink ek dis tot 'n groot mate op ons van toepassing. Sal

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's Pappa?" Sy sug, vat haar dogter om haar maer skouers en lei haa

Hallo liewe blogvriende! Ja, vir die eerste keer in VIER maande het ek weer soortvan internettoegang! Dankie vir die van julle wat my nie vergeet het nie, en so nou en dan 'n boodskappie gestuur het (

bottom of page