top of page
  • Izak de Vries

Vir ant Sussa


Ek was Sondag in Elgin. Die appelbloeisels is toe so mooi dat ek nie anders kon as om aan ant Sussa te dink nie.

Die enetjie is net vir jou geneem, Moederowerste!

Laat die mooi in die wêreld ons inspireer.

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page