Nadine Gordimer in 1991 vir Literatuur
FW & Nelson Mandela in 1994 (dink ek) vir vrede
Sydney Brenner (eintlik 'n Brit, bly in USA, maar in SA gebore en aan Wits gestudeer) in 2002 vir een of ander mediese deurbraak
Desmond Tutu in 1984 vir vrede
Wangari Maathai, 'n Keniaan, in 2004 vir vrede
留言