top of page

Vinnige tusseninbetragting

  • Chomsetussenbetragtings
  • Feb 10, 2009
  • 1 min read

Ek vat vinnig so ou breathertjie tussen al die werkkrisisse deur en tjek net gou wie't wat geblog, toe sien ek Suz praat van woorde wat gesugar-coat word tot dit soos 'n swiet lyk. Ek het so 'n groot issue met dit, ek kan dit nou nie weerstaan om ook gou my straaltjie by te pie nie. Dit grens vir my amper aan onvergeeflik om 'n woord te sugar-coat om dit beter te laat klink. Die ergste ene in my boek is "skelmpie". Skelmpie? Dit laat dit amper onnutsig klink! Of speels, terwyl dit eintlik mos maar net 'n spuls-spul is?

En intussen is dit iemand wat deel is van 'n proses wat lewens verwoes...

Recent Posts

See All
Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

 
 
 
My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page