top of page

VERLORE BLAD

Uitmelkbos

Ai, nuwe probleem.

As ek kennis kry van ‘n kommentaar op my huidige blog, word die volgende skakel verstrek waarop ek moet klik: http://letterdash.com/hvandeventer/racheltjie-feit-of-fiksie .

Klik ek daarop, kry ek ‘n boodskap dat my blad verlore is.

Al manier om my blog en kommentare te bereik, is via litnet.blogs.com

Is ek die enigste met die kwelling? Bestaan ‘n maklike oplossing?

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

コメント


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page