VAALTYN, VALENTYN EN VALENTRYN
- Uitmelkbos
- Feb 14, 2009
- 1 min read
Ter nadenke op Valentynsdag:
Kom ons deel vandag ook ruikers uit aan al die valetjies wat deur die jare goed getryn geraak het om maar stilswyend en geduldig al die donkiewerk te doen!
.png)

Comments