top of page
  • Izak de Vries

Stille nag / Silent night

Stille nag. Mag my Christenvriende ’n geseënde Kersfees hê. Aan al my ander vriende: Vrede op aarde. Ek het dié foto’s op ’n plaas in die Groot-Winterhoek geneem. Kliek daarop om hulle groter te maak.

Silent night. May all my Christian friends have a blessed Christmas. To all my other friends: Peace on earth. I took these pictures on a farm in the Great Winterhoek Mountains. Click on each to enlarge it.



Each pictures was taken according to the following specs:

Canon EOS 5DmkII & Canon EF 16-35mm f2.8L USM

30 seconds f4.5 ISO3200 (16mm)

Ek het beide dié Somerkersfeesfoto’s geneem volgens die spesifikasies hierbo.

0 views

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page