top of page
  • Uitmelkbos

SOPHIA EN DIE SKEPE

Het jy geweet:

* Sophia Loren (foto) het al 15 skepe “gedoop” – loshande die meeste van alle koninginne, prinsesse en ander glansmense;

* Cunard se Queen Mary 2 kan drie Titanics insluk?

* Seerowers het die MSC Melody in 2009 aan die kus van Oos-Afrika aangeval en is o.m. deur pasassasiers met dekstoele verdryf?

Skeepvaartbrokkies soos bogenoemde kom voor in my boteboek “Na verre hawens” waaroor op Dinsdag 4 Februarie met Elsje van Jaarsveld op Pretroria FM ‘n regstreekse radio-onderhoud gevoer word.

Die tyd: Dinsdag 4 Februarie om 10:30. Die stasie: PretoriaFM.

2 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

Comments


bottom of page