top of page

Silwerrugjakkalse baklei by ’n karkas

  • Izak de Vries
  • Jul 23, 2014
  • 1 min read

Nota Bene: 'n Slim vriend, Jan Moodie, het 'n paar uur ná my bloginskrywing daarop gewys dat die Canis mesomelas in Afrikaans die rooijakkals genoem word, en nie die "silwerrugjakkals" soos ek dit hier gebruik het nie. Ek behou egter my inskrywing, juis omdat die "verkeerde" naam se gereeld voorkom. Maar nou weet ek ook.

Ons wou aasvoëls in Golden Gate afneem (sien hier). Dit het min in die sak gebring, maar ons was baie gelukkig om twee silwerrugjakkalse te kry by die karkas.

Kliek op die foto’s om hulle groter te maak.



Daar kom ’n uitdager aan... En toe waai die hare.










Die eerste twee foto’s is geneem met ’n Canon 7D en Canon EF 300mm f/4L IS USM

Eerste foto: 1/500 f7.1 ISO400

Tweede foto: 1/400 f4 ISO125

Die res is geneem met ’n Canon 5DmkII en ’n Canon 70-200mm f2.8L USM + 1.4 aanpasser MkII.

Die bakleifoto’s het maar 'n paar sekondes geduur. Hulle tegniese detail sien so daar uit: 1/500 f4.5 ISO400.

* * *

Ek het ’n paar jaar gelede ook ’n paar mooi foto’s van ’n silwerrugjakkals gekry, kliek hier.

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page