top of page

Seekoei-skete

  • Uitmelkbos
  • Oct 23, 2008
  • 1 min read

Een ou oefen kliphard om wy-y-ydbek te gaap, sy dikvriend le dae om en skommel en slaap; waaraan ly daai luie donners? Glo my vry… dis hippo-konders!

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comentaris


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page