top of page

RISIKO VAN NUWE HEUP

  • Uitmelkbos
  • Sep 3, 2013
  • 1 min read


In my omvattende navorsing oor heupvervangings na aanleiding van myne a.s. week,het ek ‘n risiko oopgekrap waarvan min mense bewus is. Kyk die foto.

Weet nie wanneer die heup en sit voor die rekenaar weer versoenbaar gaan wees nie.

Groetnis tot dan.

Recent Posts

See All
Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

 
 
 
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

 
 
 

Comentários


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page