top of page
  • Izak de Vries

Praatjie oor Byna Liefde

Dagsê!

Ek gesels Saterdagoggend 13 September om 11h00 oor Byna Liefde in Protea Boekwinkel op Stellenbosch.

Kom loer in en gesels saam! Toegang is gratis en geen bespreking vooraf word verlang nie.

Protea boekwinkel is in die Bergzicht Plaza in Andringastraat, Stellenbosch.

Bring jou geliefde, soen haar/hom onder die eike en kom doen mee!

As julle meer wil weet van dié winkel, bel hulle gerus by 021 882-9100.

2 views

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page