top of page
  • Uitmelkbos

Pittig soos ‘n papaja (3)

In ‘n geselskap vertel ‘n vriend se vrou van kennisse wat vyf slaapkamers plus badkamers het en by hul vakansiehuis nog vier plus vier. Nege slaapkamers en nege badkamers!

Sjoe, merk haar man op, hulle het seker ‘n lot skoonfamilie.

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

Comments


bottom of page