top of page
  • Uitmelkbos

Pittig soos ‘n papaja (1)

‘n Vriendin ondergaan ‘n operasie wat nie in mansgeselskap in besonderhede beskryf word nie. Waarop dit neerkom, is dat sekere hegtings in sekere sensitiewe areas nodig raak om ‘n ineenstorting te verhoed – as u weet wat ek bedoel.

Vriendin nommer twee kan nogal met pittighede vorendag kom sonder om hard te probeer. Sy beluister ‘n beskrywing van die verrigtinge in die hospitaal se teater aandagtig. Finale stap, verneem sy, was die aanbring van so ‘n soort net-affere wat moet help binne hou wat binne hoort.

“O,” laat waai sy, “dan het hulle vir jou ‘n Trellidor ingesit!”

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

Comments


bottom of page