top of page
  • Chomsetussenbetragtings

Partykeer wonder ek...

... wat in party kinders se koppe aangaan, en wie dit daar geplant het


... op watter ouderdom mens se gewoontes inskop


... of mense partykeer gatvol raak vir hulle stokperdjies



... of mens jou passie kan oordoen


... of alle mense op dieselfde vlak logies kan redeneer


... of hierdie brak dit oorleef het

7 views

Recent Posts

See All

Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

Joeeeeehoeeee! Ek's terug! (dink ek...)

Hallo liewe blogvriende! Ja, vir die eerste keer in VIER maande het ek weer soortvan internettoegang! Dankie vir die van julle wat my nie...

Comments


bottom of page