top of page
  • Uitmelkbos

Ontploffing

Zola, deur Johan Jack Smith. Resensie: Jonathan Amid (Boeke24) Die probleem metr ’n boek soos hierdie is dat die resensent móét sê waaroor dit handel, maar telkens moet terugdeins voordat hy die vertelling se meganismes verklap. Jonathan Amid het ’n baie breë verwysingsveld, en in plaas van die storie se geheim weg te verklap, gee hy dan verwysings na soortgelyke romans, skrywers en films. Dit werk uitstekend, en in sy slotoordeel plaas hy die leser by ’n presiese evaluering: Zola is goed genoeg om gunstig met die skeppings van Martin Steyn vergelyk te word. Die Afrikaanse krimi-ontploffing deur voort!

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page