top of page
  • Izak de Vries

’n Nuwe baba word gebore

Mense. Vanaand is dit amptelik. Ek het my nuweling gisteraand laat van die drukkers ontvang. Broeikas toe! Dit sal op 2 September in alle goeie boekwinkels te koop wees.

Nou wil ek vir julle ’n uitdaging gooi. Wat is dit titel?

Gebruik Google! Of gebruik ander maniere! Die eerste korrekte inskrywing hier op my blog ... Ek is bereid om vir jou ’n boek te pos na enige plek in Suid-Afrika!

Gaan soek! Gaan soek!

Wenk: Julle kan dit al elektronies voorafbestel.

Kom ons kyk hoe flink julle kan soek!

Izak

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page