top of page
  • Uitmelkbos

MOOI EN LELIK

Die krokodil is maar ‘n lelike dierasie, maar sonder hom sou die mooi prentjie van die wit reier met die perfekte weerkaatsing in die gladde waters van Lake Panic, by Skukuza in die Kruger-wildtuin, ook nie so treffend gewees het nie, of hoe?

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

Comments


bottom of page