top of page
Uitmelkbos

MO- TATA BOERE SE REGTE

REGTER MOTATA IN DIE BESKULDIGDEBANK

“ n Boer gaan my nie verneder nie. Dit was die wit man se land, maar nie meer nie.” Hierdie woorde van die besope regter Nkola Motata spook by my.

“Many a true word is spoken in jest,” sê die Engelse. “ Uit die mond van die suigeling hoor jy die waarheid,” se ons Afrikaanssprekendes. Uit die mond van die dronke borrel dikwels wat in sy hart aangaan, wil ek byvoeg.

Nou is die vraag: as sulke haatspraak die hartstaal van ‘n regter is, watter kans het ‘n witte oor wie Motata in die hof uitspraak moet lewer?

En vraag twee wat logies voortvloei: waarom die hele bohaai dan oor Brandon Huntley se uitsprake in Kanada?

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...

Comments


bottom of page