top of page
  • Izak de Vries

Miskoek gooi

My knaap is baie goed met allerlei wapens in die kuberruim. Op die rekenaar en die iPad skiet en gons dit behoorlik, maar nou en dan kan pa hom darem in die veld kry.

Met die ware Jakob is hy ewe knap.


Teikenseleksie.


Mik.


Lanseer.


Kolskoot!

As julle wonder, dit is zebramis.

Hierdie foto's is geneem in die in die Umgeni-Valleinatuurreservaat, net buite Howick in KZN.

3 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page