top of page
  • Uitmelkbos

Melkbos se meisies

Melkbos se meisies is in die nuus sien ek (Ellen Botha/Johann de Lange).

My poginkie oor KATRINATJIE KEET is ongelukkig geen limerick nie. Hier kom dit nietemin vir wat dit werd is:

Ek wonder of jy weet, liewe Katrinatjie Keet, hoe jy op Melkbos die manne laat sweet met jou drie stukkies blou wat niks binne kan hou, en twee stringetjies tou wat g’n mens kan vertrou.

2 views

Recent Posts

See All

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

bottom of page