Die eerste kykNET Rapport Boekpryse is op Vrydag 21 November in Kaapstad oorhandig. Elke gas het so ’n pragtige koekie gekry – en alles daarop was eetbaar.
Hier is ’n volledige dekking van die pryse deur LitNet en hier is Willem de Vries se berig soos dit in die susterkoerante verskyn het.
Ek gaan so ’n paar kiekies plaas vir julle wat nie daar kon wees nie.
Hier is die wenners: Heel links, Zirk van den Berg was die wenner in die filmkategorie, Bill Nasson en Albert Grundlingh het niefiksie gewen en Eben Venter het die fiksieprys gewen.
Hettie Scholtz, die onvolprese doyenne van die Afrikaanse boek; lees gerus Naomi Bruwer (LitNet) se onderhoud met Hettie
Kerneels Breytenbach was die seremoniemeester
Die funksie is gehou op die 19de vloer van die Westin
Voor en tydens die geleentheid is ons vergas op vioolmusiek
Score my ’n gwai (Human & Rousseau) se outeur, Marlize Hobbs; die boek was op die kortlys vir die filmkategorie
Herman Wasserman, Etienne Bloemhof en Hettie Scholtz
Eline de Vliet
Riana Barnard
Debbie Jeffreys
Steward van Wyk en Thys Human
Nelia Richter (Boekeredakteur van Rapport) en Eben Pienaar
Jaco Jacobs (Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur 11 gedeel kan word, uitgegee deur LAPA, was op die kortlys vir die filmkategorie), Miemie du Plessis en Dana Snyman (Onder die radar, uitgegee deur Tafelberg, was op die kortlys vir niefiksie)
Valsrivier, deur Dominique Botha (Umuzi) was op die kortlys vir fiksie; hier is sy saam met Mike van Graan
Eloise Wessels, Waldimar Pelser en Eben Venter
Herman Binge
Irna van Zyl
Pieter Malan
Helené Prinsloo
Fourie Botha
Louise Viljoen, Kerneels Breytenbach, Walimar Pelser en Eben Venter
Zirk van den Berg en sy uitgewer, James Woodhouse
Bill Nasson, sy uitgewer Annie Olivier en Albert Grundlingh
Tim du Plessis
Eloise Wessles, Thérèse Herbert, Zirk van den Berg, Bill Nasson, Albert Grundligh, Eben Venter, Marga Stoffer
Bill Nasson en Eloise Wessels
Comments