top of page
  • Izak de Vries

Kry vir jou ’n plekkie in Miami

Ek hou van mense wat die wêreld ’n bietjie op sy kop draai en sê: Hoekom is Suid-Afrika onder? Volgens wie se kaart?

Op hierdie noot wil ek sê: Hier is ’n baie kort, maar oulike stukkie oor Miami, ’n plekkie in Suid-Afrika wat skynbaar net vir ’n paar (ryk en arm) bedoel is. Dis kort, jy’t twee minute nodig om Paul Whelan se Thinking for yourself te lees.

En dan, as julle klaar is daarmee, loer gerus na vandeesweek se hoofartikel in die Richmark Sentinal. Dit gaan oor sport, en die manier waarop ons sport kan gebruik om ons land te verenig. Ewe kort.

Lank lewe Miami? Sien julle netnou by die boekfees – een van die plekke waar ander Miami-bewoners ook te vinde is!

2 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page