Papes se inskrywing oor die Vodacom-ding en 'n bydrae vanoggend oor RSG daaroor het my nou aan die wonder gesit. Hoe kan Cosatu vir Vodacom boikot? Gaan hulle al hulle lede opkommandeer om nie meer 082-, 072-, 076- ens nommers te bel nie? Of oproepe van sulke nommers af nie te antwoord nie?
Weet iemand dalk?
Comments