top of page

InZync is AmaZink

  • Izak de Vries
  • Mar 23, 2014
  • 1 min read

As julle nou regtig goeie poësie wil sien, hier is dit.

Kaapse en Australiese digters in 'n ongelooflike omgewing: Mbongeni Nomkonwana, Burni Aman and Luka Lesson.

Dit is boonop gratis. Selfs die vervoer soheentoe is gratis. Parkeer jou motor by die Kuns- en Sosiale Wetenskappegebou, en klim in 'n gratis bussie.

Woensdag 26 Maart 2014.

19:00 vir 19:30

Amazink Eatery, Kayamandi, Stellenbosch.


Regards and Respekt!

The SLiP collective.

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page