top of page
  • Izak de Vries

Humor

Dis tyd vir humor.

JournoJen het ons idee oor titels gevat en dit heeltemal op sy kop gedraai. Kyk net wat sê sy oor Steve se boek.

En dan is daar hierdie heerlike storie oor satirieskeppers wat met hulle hande in die hare sit. Wat gaan hulle doen as Bush die Wit Huis verlaat?

1 view

Recent Posts

See All

コメント


bottom of page