top of page

Grappie...

  • Chomsetussenbetragtings
  • Jan 7, 2009
  • 1 min read

Ek het erens in die afgelope week of so raakgelees dat daar weer 'n geval van voëlgriep in een of ander Oosterse land aangemeld is. Dit het my herinner aan hierdie joke, waarvoor ek my vrekgelag het tydens die vorige voëlgriep-scare van 'n jaar of wat gelede.


ree

Recent Posts

See All
Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

 
 
 
My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page