Die ATKV bekroon jaarliks uitblinkers vir hulle bydraes in die gedrukte/digitale media, televisie en radio. Die top drie finaliste in elke kategorie in alfabetiese volgorde (volgens van), is soos volg: RADIOPRYSE Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
Martelize Brink - Oggend op RSG: Edwin Cameron - RSG
Ettienne Ludick - RSG Sport: Gary Player - RSG
Su-an Marais - Steve Hofmeyr: Toeka 3 - GROOTfm 90.5Beste insetsel in ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
Martelize Brink - Oggend op RSG: Willeen de Villiers op Kassiesbaai - RSG
Johan van Lill - RSG Kuns: Ballet 80 jaar - RSG
Johan van Lill - RSG Kuns: Libertaskoor 25 jaar - RSGBeste insetsel in ’n nuus- of dieptenuusprogram
Izak du Plessis - Monitor: Plaasaanvalle - RSG
Suzanne Paxton - Monitor: Kersfeesgedig - RSG
Anita Visser - Monitor: 40 jaar van Monitor - RSGBeste vermaaklikheids- of joernaalprogram
Martelize Brink - Oggend op RSG - RSG
Lizelle de Bruin - Sondag-joernaal - RSG
Kobus Rudolph - Klitsgras en Sekelbos - GROOTfm 90.5Beste dokumentêre program of programreeks
André Liebenberg - My naam is Julius van der Wat - Radio Pretoria
Mia Malan & Darren Taylor - Ikhaya Loxolo - RSG
Johan Rademan - Robbeneiland: Simbool van demokrasie - RSGBeste radiodrama of –teater
Bettie Kemp - Koning Lear - RSG
Margot Luyt - As die donker die son insluk - RSG
Johan Rademan - Ella se perde - RSGBeste aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie
Anton Brink - Oggendrooi - Radio Tygerberg 104FM
Benescke Janse van Rensburg - Bonanza - Radio Tygerberg 104FM
Anton Treurnich - Vuurvas - Radio Tygerberg 104FMPRYSE VIR GEDRUKTE/DIGITALE MEDIA KOERANTE EN TYDSKRIFTE Beste in-diepte artikel
Rochélle Human - Die bedreiging sluimer aanlyn - Beeld & Die Burger
Marelize Potgieter & Almari Wessels - Skuldig of nie: God sal besluit - Huisgenoot
Jaybee Roux - Werk dit regtig? - VrouekeurBeste ondersoekende joernalistiek
Pieter-Louis Myburgh - Duurste soustrein - Rapport
Jacques Pauw - Die moord op Anene - Rapport
Lydia van der Merwe - Outisme - SarieBeste persoonlikheidsprofiel
Yvonne Beyers - Oomblik vir oomblik - Huisgenoot
Terésa Coetzee - Te veel gespot, te min geskryf - Beeld
Hanlie Retief - Dok se diagnose oor haarself: Uitstekend! - RapportBeste kunste-artikel
Danie Marais - Kruisbestuif: As kultuur en kuns gesels ... - Taalgenoot
Elmari Rautenbach - Kamphoer: ’n Storie in twee stemme - Rapport
Hanlie Retief - Gee kans, hy wil genade hê - RapportBeste leefstyl-storie
Hanlie Retief - Grace Boltney - Rapport
Charlea Sieberhagen - ’n Saterdag in Brakpan - Beeld
Dana Snyman - Geskilder in vel en bloed - By: Media24Beste essay, rubriek of opiniestuk
Vicus Bürger - As die toekoms sy eie lewe neem - Netwerk24
Dana Snyman - Sheila, jou seuntjie mis jou - Huisgenoot
Barend Vos - For what we are about to receive ... - LigBeste sportartikel
Erns Grundling - Ons wag op die marlyn - Weg
Eduan Roos - Hier is die transformasieplan - Rapport
Egmont Sippel - Sinneloos (... en mens wonder hoekom?) - RapportBeste gemeenskaps- of plaaslike koerant
Laevelder/Lowvelder - Redakteur: Irma Green
Mossel Bay Advertiser - Redakteur: Suzette Herrer
Paarl Post - Redakteur: Lise Beyers TELEVISIEPRYSE VERHALENDE GENRES Beste draaiboek vir ’n dramareeks of enkeldrama
Beer Adriaanse - Beskermhere
Louis Pretorius & Johan van Jaarsveld - Vallei van sluiers
Hélène Truter - SwartwaterBeste regisseur vir ’n dramareeks of enkeldrama
Janhendrik Burger - Die lang kat
Quentin Krog - Sterlopers
Jozua Malherbe & Denny Miller - SwartwaterBeste dramareeks of enkeldrama
Janhendrik Burger - Die lang kat
Hélène Truter - Swartwater
Johan van Jaarsveld - Vallei van sluiers
Beste akteur in ’n dramareeks of enkeldrama
Stian Bam - Vallei van sluiers
Donovan Pietersen - Delilah
Louw Venter - Swartwater
Beste aktrise in ’n dramareeks of enkeldrama
Lida Botha - Vallei van sluiers
Annie Malan - Swartwater
Franci Swanepoel – SterlopersAKTUELE GENRES Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n gesels- of joernaalprogram
Jak de Priester - Reis na Gister
Denver Vraagom - Kollig
Andre Weideman - KwêlaBeste insetsel in ’n gesels- of joernaalprogram
Riaan Badenhorst - Kwêla: Athol Fugard
Wim Steyn - Dagbreek: PJ Kotze
Ben Heyns - Kwêla: GriekwastadmoordeBeste gesels- of joernaalprogram
Andre Calitz & Ronel Moodie - Reis na Gister: Koos Kombuis
Amor Engelbrecht - Pasella
Jaco Loubser - KolligBeste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
Bonné de Bod - 50/50
Bettie Kemp - Aktuele Oorsig
Waldimar Pelser - InsigBeste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
Wilma Alant - Robinson Regstreeks: Stories van hoop - blinde skoolkind
Bonné de Bod & Susan Scott - 50/50: Renosterwesies
Byron Taylor - Fokus: ’n Berg om te bidBeste nuus- of aktualiteitsprogram
Pieter de Vos - Robinson Regstreeks
Jaco Loubser - Groen Reis
Wim Steyn - InsigBeste insetsel in ’n nuusbulletin
Phillip van der Walt - Afrikaanse nuus: Lions
Daniëlla van Heerden - eNuus: Woema in die woestyn & Vrygebore en vrydenkendBeste dokumentêre program of programreeks
Marike Bekker - Ruk & Riel
Francois Nolte - kykNET 15 jaar
Henre Pretorius - SingstoriesBeste vermaaklikheidsprogram
Jaco Loubser - Jou show met Emo
Johan Stemmet - Noot vir Noot
Wim Steyn - Vrydagnag LaatBeste leefstylprogram
Amor Engelbrecht - Naweek
Stephanus Rabie - Jan Braai vir Erfenis
Melanie Tait - DEKATvBeste werklikheidsreeks
Jaco Loubser - Huis van Davids
Jaco Loubser - Kokkedoor 2Beste aanbieder in ’n vermaaklikheids-, leefstylprogram of werklikheidsreeks
Emo Adams - Jou show met Emo
Gerrie Pretorius - Leef jou reis met Gerrie Pretorius
Gerard Scholtz - DEKATv Die wenners van hierdie toekennings word op Vrydag, 8 Mei tydens ’n glansgeleentheid by Vodaworld in Midrand bekend gemaak. Gesels gerus op Twitter saam by #Veertjies2015.
Comentarios