top of page
  • Izak de Vries

Dip 'n Ouma!

Izak, my ouma het op 70 nog gesê sy voel bloedjonk ... en sy het nie geskroom om met haar grote lyf te skinny dip saam met haar kleinkinders om dit te bewys nie! Sy was nog altyd een van my rolmodelle wat die "lewe" aanbetref. Juis oor haar ewige jeugdigheid!

Dís nou ’n rolmodel!

Dankie Suz!

(Soveel anders as mý ouma De Vries. Dié ou tannie het trots gesê haar man (sic) het haar nooit kaal gesien nie. Sy het darem twaalf kinders gehad by hom! Praat van die kat in die donker knyp.)

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page