top of page
  • Izak de Vries

Die Suid-Afrikaanse Boekebeurs Dag 3

14 06 16 book fair_090ctbf3

Marius Swart, Michiel Heyns en Leon de Kock praat oor die vertaling van literêre werk.

14 06 16 book fair_065ctbf3

Proteas vir Protea Boekhuis se stalletjie. Ek het die boek Hoekom moet ek dit doen? daar gaan koop, want Izak is ’n karakter daarin – en dit is regtig my naam wat daarin gebruik is. Ek sal later ’n resensie skryf.

14 06 16 book fair_059ctbf3

Oud en jonk was mal oor Babalela.

14 06 16 book fair_076ctbf3

Hierdie feetjie het dit amper reg gekry om cuter te wees as Babalela. Hulle was onmiddellik mal oor mekaar.

14 06 16 book fair_052ctbf3

Sonja Kruse (http://www.theubuntugirl.co.za/) gesels oor haar reis.

14 06 16 book fair_049bwctbf3

Günther Komnick, uitsonderlike fotograaf en grafiese ontwerper in sy stalletjie. Ek het besluit om dié een swart en wit te maak, want Günther se swart-en-wit-werk uit die sestigs is kleinnode.

14 06 16 book fair_047ctbf3

Waarvan hou jy? Mense het die titels van hulle gunstelingboeke hier kom opplak.

Thando Mgqolozana, die outeur van Hear me alone.

14 06 16 book fair_035ctbf3

So, a girl walks into a bar...then there is sex... then she walks into a wedding... and there is more sex... en dan moet julle self verder lees. Helen Moffet en Karina Brink het gepraat oor seks, feminisme, die geletterdheid van die lyf, penisringe, lekker kos, kroeë, belasting... Dit was een die mees genotvolle praatjies op die beurs. Die boeke is A girl walks into a bar en A girl walks into a wedding. Helena S. Paige bestaan uit Helen Moffet, Sarah Lotz en Paige Nick. (Het ek gesê daar is oor seks gepraat?)

14 06 16 book fair_025ctbf3

Erika Lourens is die kookwaterbibliotekaresse by die Laerskool Eikestad. Sy het kom inloer om boeke te soek vir haar biblioteek.

14 06 16 book fair_019ctbf3

Marie Henning en Erika Lourens

14 06 16 book fair_012ctbf3

Charlie Human, Lauren Beukes en Diane Awerbuck in gesprek.

14 06 16 book fair_005ctbf3

Davey du Plessis, die outeur van Choosing to live, lees voor uit sy boek oor sy avonture in die Amazone.

Melissa Siebert, outeur van The Garden of Dreams praat met Jonathan Amid oor kinderhandel.

4 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page